Moervrou Letra Traducción al Español
ddisselblom - Moervrou
by ddisselblom
🌐 Español çevirisi — İngilizce orijinal için tıklayın
Ddisselblom - Moervrou
Ddisselblom - Moervrou
Daar's verf aan my vingers
Hay pintura en mis dedos
Die dosent vra of ek dom is
El profesor me pregunta si soy estúpido.
Ek se jou moer vrou
Yo digo que estás loca
Ek's n Micheal Angelo.
Soy Miguel Ángel.
En ek is 'n takhaarmens
Y soy una persona de pelo tupido
En ek is 'n oorbelseun
Y yo soy un chico pendiente
En jou pa jaag my weg
Y tu padre me ahuyenta
Jou pa se my sleg
Tu padre es malo conmigo
En ek is nie 'n Jan-Knaphand
Y no soy un Jan-Knaphand
En ek is nie 'n tokkelok
Y no soy una ramera
En jou ma skreeu op my
Y tu madre me grita
Jou ma verkleineer my.
Tu madre me menosprecia.
Ref: Maar ek is 'n genuine ou
Ref: Pero soy un chico genuino.
En ek is so genuine lief vir jou
Y te amo tan genuinamente
En jy bly by my
Y tu te quedas conmigo
Want jy is lief vir my
porque me amas
En ek is nie 'n braaivleis ou
Y no soy un tipo de barbacoa
En ek is nie 'n bierpensklong
Y no soy un comedor de cerveza
En jou boetie slaan my
Y tu hermano pequeño me gana
Jou boetie boelie my
Tu hermano pequeño me intimida
En ek is nie 'n joller nie
Y no soy un idiota
En ek is nie 'n verneuker nie
Y no soy un tramposo
Maar jou sussie try my.
Pero tu hermana me pone a prueba.
Jou sussie "like" my
A tu hermana le "gusto"
Refrein
Coro
All lyrics are property and copyright of their respective owners. Translation provided for educational purposes only.