Behoort Aan Niemand Nie Lyrics
Intro: Am
Verse 1:
Die son kom op sonder dat ek dit sien
Tyd verraai die oe
Die aarde raak te klein vir ons
En ons koppe te groot
Staan op uit die stof
Vreet van elke boom
Vir jou wat oor 'n toekoms droom
Iets se vir my:
'Maak oop jou oe, dis hier waar jy die plot verloor.'
Pre-Chorus:
Sluit oop jou hart
Deel in die smart
Chorus:
Staan terug vir niemand nie
Behoort aan niemand nie
Sluit oop jou hart
Deel in die smart
Interlude: Am
Verse 2:
Jammer, ek is so geprogrammeer
Verraaier van sy eie mense
Leef in die drukkoker
Twee seuns hardloop weg
Want pa skiet op ma
Versigtig, onveilig en afgestomp
Iets se vir my:
'Knyp toe jou oe, dis hier waar jy die plot verloor'
Pre-Chorus:
Sluit oop jou hart
Deel in die smart
Chorus:
Staan terug vir niemand nie
Behoort aan niemand nie
Sluit oop jou hart
Deel in die smart
Staan terug vir niemand nie
Behoort aan niemand nie
Solo: Am C G Am F Am F Am F G
Pre-Chorus:
Sluit oop jou hart
Deel in die smart
Chorus:
Staan terug vir niemand nie
Behoort aan niemand nie
Staan terug vir niemand nie
Behoort aan niemand nie
End:
Staan terug vir niemand nie
Behoort aan niemand nie
All lyrics are property and copyright of their respective owners. Lyrics provided for educational purposes only.