Oor en Oor 歌詞 日本語訳
ガラスケース - 何度でも
by Glaskas
🌐 日本語 çevirisi — İngilizce orijinal için tıklayın
Chords in song:C,F,Am,G
曲のコード: C、F、Am、G
the rhythm isn't 100% Accurate so just listen the song
リズムは 100% 正確ではないので、曲を聞いてください。
Chorus is the same chords
コーラスも同じコードです
Toe die oggend gekom om te s,
朝が来ると、
ek moet nou ophou om jou vas te hou,
もうあなたを抱くのをやめなければなりません
maar hoe meer ek probeer om van jou af weg te beweeg,
でもあなたから遠ざかろうとすればするほど
hoe stywer wil ek aan jou vasklou.
きつくなるほど、あなたにしがみつきたくなる。
Wanneer ons hier in mekaar se arms l,
私たちがここでお互いの腕の中に横たわっているとき、
is ek geneig om van tyd te vergeet.
時間を忘れてしまいがちです。
Want jy is 'n gedig aan my,
あなたは私にとって詩だから、
en ek is mal daaroor om jou oor en oor te lees.
そして私は何度もあなたを読むのが大好きです。
Jy laat alles in my wegraak,
あなたは私にすべてを失わせる
totdat jy alles wat ek sien.
私が見ているすべてをあなたが見るまで。
Ek is mal oor jou gesig teen myne,
私の顔と対照的にあなたの顔が大好きです
bly altyd myne asseblief
いつも私のものになってください
Hou nog 'n bietjie vas aan my lyf,
もう少し私の体を抱きしめてください
want jy is 'n liedjie en ek is mal daaroor om jou oor en oor te skryf.
なぜなら、あなたは歌であり、私はあなたを何度も書くのが大好きだからです。
Ek is mal daaroor as jy vra, soen my asseblief,
あなたがキスしてくださいと言うのが大好きです
na alles wat ons deur is en weer bymekaar te wees het ek jou vreeslik lief.
私たちが経験したすべての後、そして再び一緒にいるのですが、私はあなたをとても愛しています。
Streel nog 'n bietjie met jou vingers oor my vel,
指で私の肌をもう少し撫でて、
want ons is 'n storie en ek is mal daaroor as ons dit oor en oor vertel.
なぜなら私たちは物語であり、それを何度も語るのが大好きだからです。
Please rate
評価してください
Thanx
ありがとう
GHosthunter
ゴーストハンター
All lyrics are property and copyright of their respective owners. Translation provided for educational purposes only.
