Tussen Woorde Lyrics

by Juanita du Plessis

Juanita du Plessis Tussen Woorde Lyrics

http://www.juanita.co.za/
INTRO:
Tussen woorde l daar soveel dankbare ure
Tussen woorde vlieg my drome reg deur die mure
En ek weet ek is niks sonder jou
Hier l die drome
Hier l die woorde
Hier l die strale van die son waarin ek is
Soveel liefde om te gee
Soos die branders van die see
Wat van al my drome wis
Hier l die spore
Hier l die name
Hier l die harte wat my woorde verder dra
En my hart wil dankie s
Dat ek hierdie droom kan h
Soveel meer as wat ek vra
KOOR:
Tussen woorde l daar soveel dankbare ure
Tussen woorde vlieg my drome reg deur die mure
En ek weet ek is niks sonder jou
En wie my vashou
In jou o is die rede dat ek sing in die duister
As jy lag kan ek hoor hoe al die engele fluister
Wat my hart vir jou wil s
Het in die stiltes tussen woorde gaan l
Hier l die ligte
Hier l die sterre
Hier l die ritme wat my verder lei
Wat ek hoor en wat ek sien
Hoe kan ek dit ooit verdien
Hierdie wonderwerk vir my
Hier l die saamwees
Hier l die liedjies
Hier l die hande wat my hart se snare raak
En my siel wil sing vir jou
En my hart wil jou omvou
Jy't my lewe laat ontwaak
KOOR: (X2)
Tussen woorde l daar soveel dankbare ure
Tussen woorde vlieg my drome reg deur die mure
En ek weet ek is niks sonder jou
En wie my vashou
In jou o is die rede dat ek sing in die duister
As jy lag kan ek hoor hoe al die engele fluister
Wat my hart vir jou wil s
Het in die stiltes tussen woorde gaan l
Wat my hart vir jou wil s
Het in die stiltes tussen woorde gaan l

All lyrics are property and copyright of their respective owners. Lyrics provided for educational purposes only.