Halley se komeet 歌詞 日本語訳

ロビー・ウェッセルズ - ハレー彗星

by Robbie Wessels

🌐 日本語 çevirisi — İngilizce orijinal için tıklayın

Robbie Wessels Halley se komeet

All credit for the tab should go to Marnus du Plessis.
このタブの功績はすべて Marnus du Plessis に与えられます。
Robbie Wessels - Halley se Komeet
ロビー・ウェッセルズ - ハレー彗星
As ek net meer kan droom van die wind in die takke
枝に吹く風をもっと夢見ることができたら
van die ou wilgerboom op die plaas
農場の古い柳の木
Ek sal alles verruil om weer Sondag na kerk
日曜日にもう一度教会に行くためにすべてを引き換えにするつもりです
Saam met Rennie te huil vir oulaas
最後にレニーと一緒に泣くために
Koor:
合唱団:
Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die Suiderkruis
もう一度南十字星を初めて見たいです
Ek wens my oupa kan weer Halley se komeet uitwys
祖父がもう一度ハレー彗星を指摘してくれたらいいのに
Soos 'n kindjie na 'n kinder bybel prentjie kyk
子供向けの聖書の絵を見ている子供のように
Wil ek vir oulaas weer die stofreen op die grondpad ruik
未舗装の道路で最後に土砂の雨の匂いを嗅ぎたい
Kan Pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim
ピノキオは今すぐクジラから抜け出すことができますか?
As Heidie se oupa net sy snor wil trim
ハイディのおじいさんが口ひげを整えたいだけなら
Ek wens ek kan Neels Holgerson laat beter voel
ニールズ・ホルガーソンの気分を良くしてあげられたらいいのに
Ek wens die reen wil die grondpad op die plaas verspoel
雨が農場の未舗装の道路を洗い流してくれたらいいのに
Mamma kook vir ons bokmelk vanaand
今夜お母さんがヤギミルクを作ってくれます
Smelt vir ons kaas in die pan
チーズを鍋で溶かします
Vertel vir my weer hoe kry Heidie so seer
もう一度教えて、ハイディがどうやってそんなに傷つくのか
En waar kom Tau Tau vandaan
そしてタウタウはどこから来たのか
As ek net weer kan glo
もう一度信じられたら
Soos 'n kind kan vertrou daar is engele daarbo wat ons bles
子どもは、天使が私たちを見守ってくれていると信じることができます。
As ek net weer kan kyk hoe die vlei begin loop
沼が再び流れ始めるのを見ることができれば
En hoe jou mielies weer mooi lyk John West
あなたのトウモロコシがまた素敵に見えるなんて ジョン・ウェスト
Koor:
合唱団:
Is Rennie se apie dan dood
では、レニーの猿は死んでしまったのでしょうか?
Of speel hy nogsteeds toneel
それともまだ演技してるのかな
Is Nonna al terug as dit reen in die lug
空に雨が降るとき、ノンナはまだ戻ってきましたか
Of het ek myself weer verbeel
それともまた自分自身を想像したのか
Koor:
合唱団:
This file passed through:
このファイルは以下を通過しました:
Absolute Tabs
絶対タブ
http://www.tabs.co.za
http://www.tabs.co.za

All lyrics are property and copyright of their respective owners. Translation provided for educational purposes only.