LEKKER OU JAN Lyrics
Worsie Visser
—
LEKKER OU JAN Lyrics
Dis `n lekker ou Jan, Dis `n lekker ou Jan
Dis `n lekker ou Jan, ou Jan van ding ou dierbare ding
Kom hang aan my, kom hang aan my
Kom hang aan my soos die Kaap se heuning by
Ek het jou lief, ek het jou lief
Ek het jou lief soos pap en boelie beef
Kom staan by my, kom staan by my
Kom staan by my tot die perde horings kry
Dis `n lekker ou Jan, Dis `n lekker ou Jan
Dis `n lekker ou Jan, ou Jan van ding ou dierbare ding
Kom sit by my, kom sit by my
Kom sit by my soos `n Kaap se adamsvy
Kom hou my vas, kom hou my vas
Kom hou my vas soos dit lank gelede was
Kom praat met my, kom praat met my
Kom praat met my tot die dag weer lewe kry
All lyrics are property and copyright of their respective owners. Lyrics provided for educational purposes only.