Jonk Tot More Lyrics

by Die Heuwels Fantasties

Die Heuwels Fantasties Jonk Tot More Lyrics

ek sal seker maar
moet ophou lieg vir jou
dit raak moeilik
om my opmaak
stories te onthou
jy weet ek droom net
jy weet ek droom net oor jou
ek is aan jou kant
hierdie belofte
jonk tot mre
jonk tot mre
hierdie belofte
jonk tot mre
bloei jy nie meer nie
hoe moet ek dan weet
jy is seer
almal praat praat praat
die heeltyd te veel
almal opgesaal
te besig om hul
bagasie met mekaar te deel
ek sal seker maar
beter na myself moet kyk
jy het al lank genoeg bekommer oor my
bekommer oor my
om met jouself
te kan oorlewe
sal jy jouself moet kan vergewe
ek is aan jou kant
hierdie belofte
jonk tot mre
jonk tot mre
hierdie belofte
jonk tot mre
bloei jy nie meer nie
hoe moet ek dan weet
jy is seer
almal praat praat praat
die heeltyd te veel
almal opgesaal
te besig om hul
bagasie met mekaar te deel
(Res van die liedjie dan net D A Bm G tot einde)
als is alles
ons is net wat ons is
al is alles
heeltemal iets anders

All lyrics are property and copyright of their respective owners. Lyrics provided for educational purposes only.