Leja Lyrics

by Die Heuwels Fantasties

Die Heuwels Fantasties Leja Lyrics

Leja - Die Heuwels Fantasties
Capo: 2
Chords Used:
ad
Leja, ek weet nie meer of ek jou hier
Uit gehang kan sien nie.
Sal ek ooit genoeg geld kan verdien, die nag
is koud. En die winter
ad9
En die winter
ad
Toe ek jou gesien het vir die eerste
Keer. Leja, ek kan nie meer
Onthou hoe dit gevoel het nie
Die paaie bly nat
In die winter
In jou ma se o
Ons was tieners ons kon glo in die dinge daarbo
In jou ma se o
Wou ek sien en wou ek glo-
Maar tye het verander en ons raak nie jonger nie
Ek kan nie eers meer byhou nie
Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
Op die gras, op die gras
ad
Leja, sit dit vas soos dit was soos dit
was, dan sal ons kan Leja
Maar jy's nou net die pen op ?n servet wat ek
Al weer, al weer
Iewers moes vergeet het
C5add9 D (x2)
die onoorspronklikheid
nes afgeleide selfverwyt
het ek myself hier uit
uit hierdie storie uitgeskryf
In jou ma se o
Ons was tieners ons kon glo in die dinge daarbo
In jou ma se o
Wou ek sien en wou ek glo-
Maar tye het verander en ons raak nie jonger nie
Ek kan nie eers meer byhou nie
Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
Op die gras, op die gras
Maar tye het verander en ons raak nie jonger nie
(Leja, sit dit vas soos dit was soos dit was)
Ek kan nie eers meer byhou nie
(dan sal ons kan Leja)
Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
(Leja, sit dit vas soos dit was soos dit was)
Op die gras, op die gras
(dan sal ons kan Leja)
C5add9 G5 D (x4)

All lyrics are property and copyright of their respective owners. Lyrics provided for educational purposes only.