Pille vir Kersfees Lyrics

by Die Heuwels Fantasties

Die Heuwels Fantasties Pille vir Kersfees Lyrics

Die chords is van die MK Unplugged version af geneem. Een of twee chords mag dalk
afwesig wees, so doen wat jy wil as dit af klink.
Pre Verse: D F#min
in
Dis snaaks hoe hierdie gebou
Sy arms om my en jou kan toevou
in
Terwyl die elektriese wolk kombers
Kom sweef oor die platberg en
Ons veilig vashou
Om die brandstigting te aanskou
Ek soek pille vir Kersfees
Vir my gekerfde senuwees
Niks wat 'n tydjie by die see
Nie kan genees
in
Maar wie soek pille vir Kersfees?
Hang af by wie se huis ek gaan wees
in
'n Prys promosie fenomeen
So baie om voor dankbaar te wees
Alomteenwoordig,
Jou naasbestaande eis
Verdraagsaamheid,
Maar tree oorbodig op
In hierdie tyd van samesyn
Stralejakker, spyseniere,
Bacchus en al sy vriende
Ek soek pille vir Kersfees
Vir my gekerfde senuwees
Niks wat 'n tydjie by die see
Nie kan genees
Maar wie soek pille vir Kersfees?
Hang af by wie se huis ek gaan wees
'n Prys promosie fenomeen
So baie om voor dankbaar te wees
As jou tuiste is
in
Waar jou hart is
Wat wil dan hier uitbreek
Uit my borskas uit
in in
Geneties gelaai om te ontsnap
Die plasma wat spoeg
'n Wemelende massa
Te veel skade aangedoen
Ek soek pille vir Kersfees
Vir my gekerfde senuwees
Niks wat 'n tydjie by die see
Nie kan genees
Maar wie soek pille vir Kersfees?
Hang af by wie se huis ek gaan wees
'n Prys promosie fenomeen
So baie om voor dankbaar te wees

All lyrics are property and copyright of their respective owners. Lyrics provided for educational purposes only.