Hartseer Land Lyrics

by Koos Kombuis

Koos Kombuis Hartseer Land Lyrics

Almal is hier , my vriende en ek Ons sit en hou makitie op die vasmeer plek
tussen drome en reality
(*Selfde regdeur*)
Koor :
Met jou wondergom woorde en jou poison predekant en 'n tikieboks vol troos
langs 'n buite band en 'n boks vol boos in jou linker hand en 'n jerrykan
blues sing jy die stad aan die brand. Dis die wysie vir die meisie met die
twintig rand in die hartseer land , in die hartseer land.
(*Geniet dit..*)

All lyrics are property and copyright of their respective owners. Lyrics provided for educational purposes only.