Liefde uit die Oude Doos Lyrics

by Koos Kombuis

Koos Kombuis Liefde uit die Oude Doos Lyrics

Song ; Liefde uit die oude doos
Intro Pick Randomly : Dm Am Dm Am C G E x 2
Ek wil lewe in jou skaduwee
Ek wil jou blik oor alles voel
Elke oggend as die son opkom
Oor my bed en kas en stoel.
ek wil weet net hoe en wat jy is
ek wil jou fynmaal op die wal
ek wil jou rook soos goeie kruie
uit die diepste diepste dal
ek wil jou dophou as jy luister
na die woorde van matrose
ek wil saamgaan op jou strooptog ek wil deel in jou sigose
kuns is edel, kuns is boos kuns is nogtans skadeloos
kind van sonde kind van troos kind van liefde uit die oude doos
liefde uit die oude doos
liefde uit die oude, oude doos
liefde uit die oude doos
Liefde uit die oude doos

All lyrics are property and copyright of their respective owners. Lyrics provided for educational purposes only.