Johnny is nie Dood nie Lyrics

by Koos Kombuis

Johnny is nie Dood nie - Koos Kombuis
Translations: TR RO DE ES FR PT RU PL NL IT JA AR
Koos Kombuis Johnny is nie Dood nie Lyrics

onderkant die wind by die spoor, by die spoor
hang jou reuk in die lug wat na trane ruik
onderkant die wind by die spoor, by die spoor
onder hierdie maan l my vriend se lyk
Chorus:
Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop
Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas
Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop
Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou
Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie
Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepaas
Verse 2:
met 'n storie op die voorblad,
met 'n kiekie van 'n kar, net 'n byline
maar by nommer 22 is dit stil
by nommer 22 was die laaste pil in die pipeline
in die pipeline

All lyrics are property and copyright of their respective owners. Lyrics provided for educational purposes only.