Hemel Op Die Platteland Lyrics
Groep: Fokofpolisiekar
Getab deur:Justin
Hemel op die platteland (Acoustic) - Fokofpolisiekar
Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
Kan jy my albasters vir my vind?
Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk?
Kan jy? Kan jy apatie spel?
Kan iemand dalk daai girl bel?
En vir haar se^ ek het haar nie meer nodig nie!
Kan jy? Kan jy apatie spel?
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Reguleer my, roetineer my
Plaas my in 'n boks en merk die veilig
Stuur my dan waarheen al die dose gaan
Stuur my hemel toe ek dink dis in die platteland
Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk?
Kan jy? Kan jy apatie spel?
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Hope you njoy it!
And by the way im only 14 years old.
All lyrics are property and copyright of their respective owners. Lyrics provided for educational purposes only.