Monoloog in Stereo Lyrics
TYPE: Guitar Tablature
COMMENTS: Ek weet daar is geen solo hier, maar ek kan nie hom reg kry nie.
Hierdie is my eerste afrikaanse tab, ek is eintlik n souty :P
geniet!
Spiel hierdie stukkie gedurende die vers.
RIFF 1:
INTRO:
VERSE 1:
n Baie algemene mens met baie algemene woorde
in n algemene huis kweek algemene drome
n dosis pyn betoower op ou einde van die dag
is dit seker maar, al wat jou gelukkig maak
CHORUS: (tremolo)
m
en oor en oor, n monoloog in stereo
op n mooi dag, soos vandag
ek wonder soms, soms wonder ek
die son skyn gelukkig, gelukkig skyn die son
INTRO en RIFF 1
VERSE 2:
n baie standaard geestes kluis waar in ek my self toe sluit
die herleiding was toe net kort termyn
ek het by die agterdeur uitgegluip
as jy voel jy moet, dan moet jy
CHORUS: (tremolo)
INTERLUDE:
as daar so veel van ons is, hoekem sal enige iemand jou mis
VERSE 1 en RIFF 1:
INTERLUDE:
as daar so veel van ons is, hoekem sal enige iemand jou mis
as daar so veel van ons is, hoekem sal enige iemand jou mis
This file passed through:
Absolute Tabs
All lyrics are property and copyright of their respective owners. Lyrics provided for educational purposes only.