Ontken Altyd Alles Lyrics
This is not my tabs, i just transferred it from www.tabs.co.za
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the-#
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research.-#
23 Sep 2005
FOKOFPOLIESIEKAR - Ontken Altyd Alles
e-mail : FatOblivion@hotmail.com
My guitar is in konsert tuning, so dit klink reg as ek dit so speel
vir standaard tuning skuif alles net een bar aan na links
Ek het probeer om die song volgorde so ver moontlik te hou,
so ek hoop die tab is maklik om te verstaan
Jy sal self moet uitfiggure hoe om die beat te speel van die deel waar hy sing
maar dit is maklik genoeg om af te lei.
D#||-----------------------|---------------------|----------------------------|
A#||-----------------------|---------------------|----------------------------|
F#||-----------------------|---------------------|----------------------------|
C#||--3----------6--8------|--------11--3--------|----8--8--8--8--10--10--10--|
G#||--3--x-x-x-x-6--8--x-x-|--x-x-x-11--3--x-x-x-|--x-8--8--8--8--10--10--10--|
D#||--1--x-x-x-x-4--6--x-x-|--x-x-x-9---1--x-x-x-|--x-6--6--6--6--8---8---8---|
vrede gevind met die teenstrydigheid wat in
die are van my dor versprei
en ek het te lank terug gedink, te lank terug gesig gewys
al my grense wat verskuif
met my voete diep
onder die slyp van stil rivier
kop in wolke
hande van dier
dis net natuurlik so
ek is net natuurlik hoog
jy verdoof die deel wat tyd so skelm steel
ek sal volgende jaar begin //Nb. strum die C/B, E5 en G5 in
//di deel net 1 keer. Gemerk met( )
bedaar ek sal volgende jaar
gaan jy jouself dan nou kluisenaar hou
geweerloop teen die tempel nie die mond nie hier onthou
veelsgeluk met my verdraagdag impulsiewe huiwering
as daar 'n spesiale boodskap was vir my
het ek dit misgekyk
my liedjie van die jaar het ek perongeluk oorgetape
//Na die C5 doen jy 'n "hakkerige"
//picscrape om die regte effek te
//kry
Solo rythm
(Begin van die solo... dink ek)
met my voete diep
onder die slyp van stil rivier
kop in wolke
hande van dier
G5* G //Herhaal soos nodig
dan elk net 1 keer
Chords gebruik
//maar dit is hoe ek dit speel
Solo's is nie my sterk punt nie, eks meer een vir rythm.
As jy iets kan verbeter, maak gerus so. THX!
Fokofpolisiekar rocks!
This file passed through:
Absolute Tabs
http://www.tabs.co.za
All lyrics are property and copyright of their respective owners. Lyrics provided for educational purposes only.