Tiny Town Lyrics
Hey, sorry maar die tab is net beskikbaar in afrikaans, aangesien dit 'n
afrikaanse liedjie is.
Ek het dit so naby as moontlik probeer tab maar ek weet dis nie oral reg
nie. Ek het die ritme ook
probeer tab, so kyk maar of jy dit beter kan uitfigure. E-mail my as jy weet
waar ek kan verbeter.
Ek hoop ek kon help en geniet die liedjie. Fokofpolisiekar is koning!
-Intro & Verse
Speel die intro eenkeer deur voor die woorde begin. Kyk net mooi waar jy
begin sing want B5
begin eers by "woede".
(In wrede woede...)
us4
^ ^ v v ^ v ^ ^ v v ^ v ^ ^ v v ^ v ^
^ v v ^ v
^ ^ v v ^ v ^ ^ v v ^ v ^ ^ v v ^ v
v ^ v v ^ v
-let op ander ritme
(Te veel verskeur...)
s4
^ ^ v v ^ v ^ ^ v v ^ v ^ ^ v v ^
v v ^ v v ^ v
-Chorus
(Miskien is niks...)
^ ^ v v ^ v ^ ^ v v ^ v ^ ^ v v ^ v ^
^ v v ^ v
(My greep op my...)
^ ^ v v ^ v ^ ^ v v ^ v ^ ^ v v ^
v v ^ v v ^ v
(My wonde wonder...)
^ ^ v v ^ v ^ ^ v v ^ v ^ ^ v v ^ v ^
^ v v ^ v
(Soet slaap...)
^ ^ v v ^ v ^ ^ v v ^ v
-Speel nou weer die intro en herhaal die chorus se chords. Eindig dan op
-Hier het ek die lyrics met die plekke waar jy min of meer die chords ruil.
Kyk hoe hulle lyk hierbo.
In wrede woede het ek die hand wat beheer gebyt
Verwyt myself op harder en harder grond neer gesmyt
Dis nou ek wat die leiband lei
Te veel verskeur om sulke argumente ernstig op te neem
Miskien is niks soos wat ek dink dit is nie
My greep op my geloof glip gereeld
My wonde wonder waar genesing kom vandaan
Soet slaap sonder sonde vanaand x3
Miskien is niks soos wat jy dink dit is nie
Jou greep op jou geloof glip gereeld
Jou wonde wonder waar genesing kom vandaan
Soet slaap sonder sonde vanaand
This file passed through:
Absolute Tabs
All lyrics are property and copyright of their respective owners. Lyrics provided for educational purposes only.