Die Illusie Van Veiligheid Lyrics
TYPE: Guitar Tablature
DEEL 1: Chords oor woorde.
DEEL 2: Lead kitaar Riffs.
DEEL 1:
CHORDS: Cmaj7 Fmaj7 F/E G/E Bm F/G E7
~~~~~~~ E|-----|-----|--0--|--0--|-----|--3--|--0--|
RIFFS
2 Am Bm? G/E Am
F/G -> F/E
E7 -> E
goedkoop kitssatisfaksie
volgraan fase 4
mezzanine messias van die woonbuurt
ek is baie bly om jou te sien
opsoek na bewyse dat ek lewe
laatnag plesier
die res lag harder as ek, ek lag nie vir flou grappe nie
dis klaar te laat, luister julle nie?
ek voel asof ek met myself praat
en daar's geen pad vorentoe nie so
wat doen ons nou? ons los ons ruite oop en
ons het nie diefwering nie
2 Am Bm?
ek het familie wat nie bloed is nie
dit help nie veel vir hoe ek voel nie
jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie
als wat jy kry moet jy
by die venster uit smyt
ons sal rond sit en raas
dieselfde wyshede herhaal
in ?n vuil sitkamer sukkel jy om te leef
sonder rigting is dit moeilik om jouself te wees
wat doen ons nou? ons los ons ruite oop
en ons het nie diefwering nie
2 Am Bm?
ek het familie wat nie bloed is nie
dit help nie veel vir hoe ek voel nie
jy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nie
daar's niks wat ons keer nie ons los ons ruite oop
en ons het nie diefwering nie
2 Am Bm?
ek het familie wat nie bloed is nie
dit help nie veel vir hoe ek voel nie
jy's stadig en jy werk nie goed met ander nie
DEEL 2:
Intro word deur lead kitaar gespeel
Ritme: 1 . 2 . 3 . 4 . 1 . 2 . 3 . 4 . 1 . 2 . 3 . 4 . 1 . 2 . 3 . 4 .
RIFF 2 - INTRO / CHORUS:(Word deur lead kitaar gespeel)
Ritme: 1 . 2 . 3 . 4 . 1 . 2 . 3 . 4 . 1 . 2 . 3 . 4 . 1 . 2 . 3 . 4 .
v v ^ ^ V ^ V V ^ ^ V ^ V V ^ ^ V ^ V V ^ ^ V ^
RIFF 3 - VERSE:
Dit is hoe die lead kitaar dit pick
Ritme: 1 . 2 . 3 . 4 . 1 . 2 . 3 . 4 . 1 . 2 . 3 . 4 . 1 . 2 . 3 . 4 .
(1) - Speel dit by: "En daar's geen....."
Ritme: 1 . 2 . 3 . 4 . 1 . 2 . 3 . 4 .
(2) - Speel dit by: "Luister julle nie"
Ritme: 1 . 2 . 3 . 4 . 1 . 2 . 3 . 4 . 1 . 2 . 3 . 4 . 1 . 2 . 3 . 4 .
RIFF 4:
Word gepick op 'n acoustiese kitaar.
Ritme: 1 . 2 . 3 . 4 . 1 . 2 . 3 . 4 . 1 . 2 . 3 . 4 . 1 . 2 . 3 . 4 .
Tweede keer speel die laaste E soos dit: E
RIFF 5 SOLO(Luister song vir die ritme)
OLO:
Hoop julle geniet dit
En net vir interessantheid ek is net 14
All lyrics are property and copyright of their respective owners. Lyrics provided for educational purposes only.