Antibiotika Lyrics
For this to sound right, the Em should be played in a high voicing
(like x79987) at the end of the intro and at the start of the last chorus.
Dit was 'n gelukskoot
Volksmoord vermy
Wie s Afrikaans is dood?
Jammer meneer, ek het my les geleer
Die goddelose het geen heenkome
Ruik soos tienergees
'n Bleeksiel tussen die spoke
Donker afrika is net donker vir die met oogklappe aan
Hy wat nie kan dink
Wie se harsings hard en stowwerig is
Chorus:
Mik vir my hart
Dit pomp wildernis hier binnekant
Ek's net 'n toeris
In my geboorteland
'n Gekwesde dier in 'n hok
Op antibiotika
Dis die waarheid wat my geweld aandoen
Ek leef in ongeloof
My leed is eindeloos
Wil jy stilstaan as ek voortgaan?
Hoe kan mens dink as jou hande altyd vasgebind is?
Solo: C D Em x2
Mik vir my hart
Dit pomp wildernis hier binnekant
Ek's net 'n toeris
In my geboorteland
'n Gekwesde dier in 'n hok
Op antibiotika
All lyrics are property and copyright of their respective owners. Lyrics provided for educational purposes only.