Krismis In Kampala Lyrics
by Zinkplaat
KRISMIS IN KAMPALA - Zinkplaat
Email: knortjor@gmail.com
Chords used
The little riff that gets played after Cadd9 every now and then
The following riff is played by the second guitar, just listen to the song
Gadd9 G D5 Dsus4 Em7 Cadd9 (riff)
Gadd9 G D5 Dsus4 Em7 Cadd9 (riff)
Ek vang 'n veldtie onder 'n piesangboom
Terwyl die volmaan deur my neusgate stroom
en daar's 'n knapse-kerel aan my broek se soom
En 'n swart kersvader in my betlehem droom
Gadd9 G D5 Dsus4 Em7 Cadd9 (riff)
En ek is lus vir 'n lekker dis
Vir boeliebief of 'n blikkie vis
En ek dink vanaand aan almal wat ver is
Dit was krismis in Kampala
Gadd9 D5 E7sus4 Cadd9 (riff)
Vuurvliegie flikker hier en daar
Iewers tussen my en die ewenaar
Maar my hart is lig, my gemoed is swaar
Ek's in Afrika en dis donker daar
Gadd9 G D5 Dsus4 Em7 Cadd9 (riff)
En ek is lus vir 'n lekker dis
Vir boeliebief of geblikte vis
En ek dink vanaand aan almal wat ek mis
dd9
Dit was krismis in Kampala
Dit was krismis in Kampala
Ons speel toe sokker teen 'n plaaslike span daar
Iewers in die middel in die hart van Uganda
En ek weet vandag is een van daai dae
Wat my kinders gaan vra, vertel ons pa
dd9
Van daai krismis in Kampala
Van daai Krismis in Kampala
Van daai krismis in Kampala
Gadd9 D5 E7sus4 Cadd9 (repeat a couple of times behind solo)
Daar was 'n long drop, maar die het 'n klankie
?????????????????
Ek hoop jy se dankie
Vir hierdie lewe, hierdie avontuur
Vir toiletpapier en Afrika vuur
This tab needs some work but please feel free to contact me. Thanks to Zinkplaat
for another awesome song!!
All lyrics are property and copyright of their respective owners. Lyrics provided for educational purposes only.