Deurmekaar Lyrics
by Karen Zoid
NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
TAbbed: Gideon Breytenbach
Vir enige voorstelle
nog Karen Zoid Tabs
enige iets
kontak my asb. 0726060473. gipi@thecricket.co.za
- Met Hierdie Song weet ek nie wat die cords se name is nie (bv.E / A# ens)
- Ek gan vir die cords "name" gee en al is "079900" nie regtig `n "E" nie,
speel hom net soos hy daar staan asb.
- TIP: Met die "E" kan jy jou middel vinger op die 8ste thret sit en dan
tussen die "E" en "E7" hoef jy net jou pinkie op te tel.
Hiers die cords wat gebruik word in die song
EADGBe
Intro:
Ek het geloop sonder om te groet
Ek wil jou bel ek wonder of ek moet
Ek weet jy dink ek't jou verniel
Ek het jou lief met my hart en siel
Ek het geloop sonder om te groet
En clean breaks is tien teen een goed
En ek sit hier op die lang pad
Soos soveel kere vantevoor
En iewers langs die highway het ek my beste pel verloor
Ek ken jou lyf
Ek ken jou taal
Ek ken jou goed
Ek ken jou kaal
Ons het opgestaan
Ons het weer geval
Die herinneringe maak my mal
Die fight's verby
Die vuur's geblus
Die storm het bedaar
Als is fine
Ek voel so deurmekaar
Ek het geloop sonder om te groet
Maar jy's nog altyd een wat net praat wanneer hy moet
As ek kon sing en minder s
Sal jy ook beter weet wat ek nodig het, Don?
Ek ken jou lyf
Ek ken jou taal
Ek ken jou goed
Ek ken jou kaal
Ons het opgestaan
Ons het weer geval
Die herinneringe
Die herinneringe
Die herinneringe
Ek ken jou lyf
Ek ken jou taal
Ek ken jou goed
Ek ken jou kaal
Ons het opgestaan
Ons het weer geval
Die herinneringe maak my mal
`n Minor Cord
Vir `n minor hier
Op my sad kitaar
Sonder woorde is ek
Baie deurmekaar
AS ENIGE IEMAND NOG KAREN ZOID TABS HET SUBMIT DIT ASSEBLIEF. THANX
All lyrics are property and copyright of their respective owners. Lyrics provided for educational purposes only.