Katriena Lyrics

by Karen Zoid

Karen Zoid Katriena Lyrics

TYPE: Guitar Tablature
EMAIL: chrisnaherbst@gmail.com
chords used
e:|-5-| |-0-| |-3-| |-5-| |-0-|
a:|-7-| |-2-| |-5-| |-5-| |-0-|
d:|-7-| |-2-| |-5-| |-7-| |-2-|
g:|-6-| |-1-| |-4-| |-7-| |-2-|
b:|-5-| |-0-| |-3-| |-5-| |-1-|
e:|-5-| |-0-| |-3-| |-5-| |-0-|
katriena
INTRO:
e:|------------------------------------------------------------------------------------------------|
a:|------------------------------------------------------------------------------------------------|
d:|---------------------3-------------------3---------------------3-------------------------3----3-|
g:|---1-0-0-0-1-0-0-1-0 ---1-0-0-0-1-0-0-1-0-----1-0-0-0-1-0-0-1-0---------1-0-0-0-1-0-0-1-0--1-0--|
b:|--3--------------------3---------------------3-------------------------3------------------------|
e:|-0--------------------0-------------------3-0-----------------------3-0-------------------------|
sy stap deur die bos deur die enkel voetpad
sy stap deur die bos deur die eensame dag
die stilte wat roep soos die mens se verlange
die mens se verlange alleen met slentergang
sy voel hoe die wind deur die blare ritsel
sy hoor nou 'n voel met 'n vrolike fluit
sy dink aan die mens en die ewige lewe
die ewige lewe vreugvolle fees
katriena katriena katriena katryn
is lief vir haar lewe en lief vir haar wyn
katriena katriena katriena katryn
is lief vir haar lewe en lief vir haar wyn
sy deel haar pad met die heroin monster
sy voel hoe sy asem in haar ore fluister
sy sien, sy versteen as die lewe wyk
as die lewe wyk na die ewigheid
katriena katriena katriena katryn
wees lief vir haar lewe en lief vir haar wyn
katriena katriena katriena katryn
wees lief vir haar lewe en lief vir haar wyn
sy voel hoe 'n rilling in haar rug afwriemel
sy sien hoe die engel van die dood vir haar staar
die stilte word warm die lewe word donker
die wereld word donker as sy dood neer slaan
katriena katriena katriena katryn
was lief vir haar lewe en lief vir haar wyn
katriena katriena katriena katryn
was lief vir haar lewe en lief vir haar wyn
katriena heroina
katriena amfetamina
katriena kokaina
katriena
liefde het 'n lettergreep
katriena katriena katriena katryn
was lief vir haar lewe en so bietjie vir my
katrien katriena katryn
was te opgevang in haar sadness en pyn
e:|------------------------------------------------------------------------------------------------|
a:|------------------------------------------------------------------------------------------------|
d:|---------------------3-------------------3---------------------3-------------------------3----3-|
g:|---1-0-0-0-1-0-0-1-0 ---1-0-0-0-1-0-0-1-0-----1-0-0-0-1-0-0-1-0---------1-0-0-0-1-0-0-1-0--1-0--|
b:|--3--------------------3---------------------3-------------------------3------------------------|
e:|-0--------------------0-------------------3-0-----------------------3-0-------------------------|
luister net na die song vir die strumming. bg is my 2de tab entry, so as ek chords
getab het laat weet my asseblief. ek was nie seker wat die name van seker van die chords was
so ek verwys maar na hulle as 1, 2, en 3.enige bydraes en of ander karen zoid tabs is
my email adress is chrisnaherbst@gmail.com

All lyrics are property and copyright of their respective owners. Lyrics provided for educational purposes only.