Ek Lewe Lyrics

by Karen Zoid

Karen Zoid Ek Lewe Lyrics

Credit goes to freakazoid who tabbed this song
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
TYPE: Guitar Tablature
EMAIL: chrisnaherbst@gmail.com
chords used
e:|-3-| |-0-| |-2-|
a:|-2-| |-0-| |-4-|
d:|-0-| |-0-| |-4-|
g:|-0-| |-2-| |-3-|
b:|-3-| |-3-| |-2-|
e:|-3-| |-2-| |-2-|
onthou by die D add die pinkie op die 6 de snaar fret 3 vir cool extra effect
amper die selfe strumming ritme as 20 jaar
ek lewe
INTRO:
dag vir dag dreun ritme om my heen
voel die ure vol, en tog alleen
maar jou blik verslaan my vrese
son saffierm lag in jou wese
bring geluk wat lank verlore was
ek lewe
gemaak om na liefde te strewe
op vlerke van vriendskap te swewe
sonder vrae oor wat more mag bring
ek lewe, verstape van droom en van vrede
die vreugde van leef in die hede
dat ek hier is vir 'n rede
die vrae was soos skadus binne my
deur die ligte lag, en antwoord jy
en ek sien die sonverhale
in jou oe, nuwe tale
lees die storie van 'n weer begin
ek lewe
gemaak om na liefde te strewe
op vlerke van vriendskap te swewe
sonder vrae oor wat more mag bring
ek lewe, verstape van droom en van vrede
die vreugde van leef in die hede
dat ek hier is vir 'n rede ooohohooo
REPEAT CHORUS
die is 'n great sing along song weergawe van ek lewe met 'n karen zoid touch, en word
by die live gigs gespeel.
voel vry om my te kontak indien daar enige vrae is met die tab. my email adress is chrisnaherbst@gmail.com

All lyrics are property and copyright of their respective owners. Lyrics provided for educational purposes only.