Kinders van die wind Lyrics

by Koos Du Plessis

Koos Du Plessis Kinders van die wind Lyrics

Official web site of this artist: http://www.koosduplessis.co.za/
Ek ken 'n ou, ou liedjie
Van lewenswel en wee.
Van lank vergane skepe in
die kelders van die see.
(as above)
Die woorde is vergete
en tog die deuntjie draal.
Soos vaag onthoude grepies uit
'n baie ou verhaal.
(chorus)
Van swerwers, sonder rigting.
Van soekers wat nooit vind.
En eindelik was almal maar
net kinders van die wind.
Gesigte, drome, name.
Is deur die wind verwaai.
En waarheen al die woorde is
Sou net 'n kind kon raai.
(chorus)
Swerwers, sonder rigting.
Soekers wat nooit vind.
En eindelik was almal maar
Kinders van die wind.
( First ever tab/chord thing, so be kind. This is a great, well-known Afrikaans song
has been translated into dozens of languages. )

All lyrics are property and copyright of their respective owners. Lyrics provided for educational purposes only.